Spiritusraad jare het al hoe meer kelders hul spesifieke gebied se grond en klimaat wat as 'n eiesoortige wynterrein uitgewys moet word, deur die wyn en Spiritusraad (WSR) laat afbaken. 'n Goeie voorbeeld is Stettyn Family Vineyards langs Villiersdorp. Die kelder is vanjaar bekroon met die gesogte Novare Trofee vir SA Top Terroir Produsent.

Download PDF