Lourensford Landgoed in Somerset-Wes het vanjaar uitgeblink met hul puik wynterrein nady die Valsbaaisee en langs die Lourensrivier. Met vele wyne se prestasies is die 2020 Novare-trofee vir die SA Terroir Top Wynlandgoed aan Lourensford toegeken. Hulle is ook met die trofee vir die Top Enkelwingerdwyn bekroon danksy die Lourensford Sémillon Limited Release Noble Late Harvest 2014. Laasgenoemde was ook die nasionale wenner vir top natuurlike soetwyn.

Downloads PDF